AFRIFORUM SE DOUGLAS-TAK HOU ALGEMENE JAARVERGADERING

AFRIFORUM SE DOUGLAS-TAK HOU ALGEMENE JAARVERGADERING

AfriForum se Douglas-tak nooi alle lede uit na ons algemene jaarvergadering.

Gasspreker: Adv. Gerrie Nel

Onderwerpe:

  • Waterlisensies
  • Grondhervorming
  • Die stand van sake in ons howe

27 Augustus | Hoërskool Douglas

Hou solank die datum oop. Meer besonderhede volg binnekort.

Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom!

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Soortgelyke plasings

Magsmisbruik