AfriForum se Kimberley-tak reorganiseer en hou ’n algemene jaarvergadering – RSVP en nominasies

AfriForum se Kimberley-tak reorganiseer en die algemene jaarvergadering vind op 21 April 2026 om 18:30 by La D Da Lodge, Kimberley plaas.

Kom vind meer uit oor ons buurtspan en hoe ons Kimberley saam kan verbeter.

Voltooi asseblief hierdie vorm om:

  • jou bywoning te bevestig;
  • ’n persoon vir ’n bestuurs- of komiteepos te nomineer; en
  • aan te dui indien jy self beskikbaar is om te dien.

Soortgelyke plasings

#OnsSalSelf