Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Toegang tot water is ’n reg – nie ’n voorreg nie.
Munisipale verval steel jou water!
AfriForum eis ingryping en persoonlike aanspreeklikheid.
Gee AfriForum jou mandaat.
Waterkrisis
#OnsSalSelf – Nasionaal – AFR
"*" indicates required fields
AfriForum eis dat munisipale amptenare persoonlik verantwoordelik gehou word vir die ineenstorting van waterdienste wat gister in ’n verdoemende voorlegging van die ouditeur-generaal (OG) bevestig is. Dié eis vorm deel van die burgerregteorganisasie se vyfpuntplan vir die herstel van waterdienste in die land.




