Waterkrisis in Uitenhage

10/03/2025
Uitenhage-petisie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Ons moedig alle inwoners in die Nelson Mandelabaai munisipale area aan om alle waterlekke asook swak watergehalte en/of waterdruk in hul gemeenskap aan te meld.

AfriForum het die afgelope maand sonder enige sukses skrywes aan die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit gerig oor die aantal waterlekkasie wat net nie herstel word nie. Ons het jou hulp nodig om aksie te neem en die nodige druk toe te pas sodat Port Elizabeth en Uitenhage die diens kry waarop hul geregtig is.

Tans verloor die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit 59% van hul water deur lekkasies en swak infrastruktuur. Hierdie statistiek kom vanuit hul eie bronne. Ons is tans in ons reënseisoen wat die verliese neutraliseer, maar die pad vorentoe lyk nie baie goed vir watersekuriteit nie.

AfriForum dra die gemeenskap se belange op die hart en is bereid om te help met uitvoerbare oplossings om die vermorsing van water te stop.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Drop files here or
Accepted file types: png, jpg, jpeg, webp, pdf, Max. file size: 5 MB, Max. files: 5.
    This field is hidden when viewing the form

    Ons moedig alle inwoners in die Nelson Mandelabaai munisipale area aan om alle waterlekke asook swak watergehalte en/of waterdruk in hul gemeenskap aan te meld. AfriForum het die afgelope maand sonder enige sukses skrywes aan die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit gerig oor die aantal waterlekkasie wat net nie herstel word nie…. [Lees meer]
    Uitenhage-petisie

    Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

    Ons moedig alle inwoners in die Nelson Mandelabaai munisipale area aan om alle waterlekke asook swak watergehalte en/of waterdruk in hul gemeenskap aan te meld.

    AfriForum het die afgelope maand sonder enige sukses skrywes aan die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit gerig oor die aantal waterlekkasie wat net nie herstel word nie. Ons het jou hulp nodig om aksie te neem en die nodige druk toe te pas sodat Port Elizabeth en Uitenhage die diens kry waarop hul geregtig is.

    Tans verloor die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit 59% van hul water deur lekkasies en swak infrastruktuur. Hierdie statistiek kom vanuit hul eie bronne. Ons is tans in ons reënseisoen wat die verliese neutraliseer, maar die pad vorentoe lyk nie baie goed vir watersekuriteit nie.

    AfriForum dra die gemeenskap se belange op die hart en is bereid om te help met uitvoerbare oplossings om die vermorsing van water te stop.

    Ons moedig alle inwoners in die Nelson Mandelabaai munisipale area aan om alle waterlekke asook swak watergehalte en/of waterdruk in hul gemeenskap aan te meld.

    "*" indicates required fields

    This field is for validation purposes and should be left unchanged.
    Naam en van*
    Drop files here or
    Accepted file types: png, jpg, jpeg, webp, pdf, Max. file size: 5 MB, Max. files: 5.
      This field is hidden when viewing the form
      This field is hidden when viewing the form

      "*" indicates required fields

      This field is for validation purposes and should be left unchanged.

      Maak ’n donasie

      Naam en van*

      #OnsSalSelf