Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Is Govan Mbeki Munisipaliteit se vullisverwydering vir jou ’n probleem? Neem deel aan die petisie en gee jou ondersteuning sodat ons ’n verskil aan dienslewering kan maak.
Dui asseblief ook aan of jy sal verkies dat ’n privaat instansie die diens by Govan Mbeki Munisipaliteit oorneem.
06/09/2021
Vullisverwyderingsprobleme in Govan Mbeki Munisipaliteit
Is Govan Mbeki Munisipaliteit se vullisverwydering vir jou ’n probleem? Neem deel aan die petisie en gee jou ondersteuning sodat ons ’n verskil aan dienslewering kan maak. Dui asseblief ook aan of jy sal verkies dat ’n privaat instansie die diens by Govan Mbeki Munisipaliteit oorneem.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




