Verklaar die Kill the Boer-lied tot haatspraak.

AfriForum verskerp sy internasionale veldtog om strafmaatreëls teen Julius Malema te tref vir sy aanhitsing tot geweld teen Afrikaners vir die sing van die lied “Kill the Boer”- lied.

VEG saam met AfriForum teen hierdie haatspraak.

Verklaar die Kill the Boer-lied tot haatspraak.

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse President bevestig dat president Ramaphosa nie die haatlike “Kill the Boer! Kill the Farmer!” dreunsang gaan veroordeel nie.

Dit volg nadat die Amerikaanse Seceretary of State, Marco Rubio, Maandag gesê het dat “‘Kill the Boer’ ‘n dreunsang is wat geweld aanhits. Suid-Afrika se leiers en politici moet aksie neem om Afrikaner en ander benadeelde minderhede te beskerm.”

AfriForum het ook ’n brief aan die president gerig waarin hy hom versoek om dié dreunsang wat verlede week deur die EFF op Menseregtedag uitgevoer is, te veroordeel.

Soortgelyke plasings