Veldtogte en petisies Topflopmunisipaliteit DeurAfriForum 23/10/202523/10/2025 "*" indicates required fields PhoneThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Watter toekenning sou jy aan die JB Marks Munisipaliteit toeken:* Bes presterende munisipaliteit in Noordwes Topflopmunisipaliteit Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres Consent* Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.*
Veldtogte en petisies Verstopte Riooldreine DeurAfriForum 15/01/202515/01/2025 Die munisipaliteit het belowe om verstopte riooldreine reg te maak.Laat weet ons waar as jy weet van een.
Veldtogte en petisies Steyn moet bly! Deurafriforum 02/05/201902/11/2020 Ondersteun AfriForum se appèl teen die verskuiwing van die standbeeld van president M.T. Steyn van UV se kampus Die…
Veldtogte en petisies Swak dienslewering raak ons almal. DeurAfriForum 29/01/202629/01/2026 Jy kan swak dienslewering in Lydenburg aanmeld.
Veldtogte en petisies Lesotho-grens: Boere se lewens in GEVAAR. DeurAfriForum 28/08/202429/08/2024 Veediewe. Ooie word met kieries doodgeslaan. Veediewe brand boere se plase. Diere se oë word uitgesteek en gemartel. Boere en…
Veldtogte en petisies Lugbesoedeling en onaangename reuke in jou gemeenskap DeurAfriForum 16/10/202316/10/2023 Ervaar jy tans probleme met lugbesoedeling en onaangename reuke in jou gemeenskap? Ons staan saam met jou en is hier…
Veldtogte en petisies Ervaar jy wateronderbrekings? DeurAfriForum 07/09/202307/09/2023 AfriForum se Garsfontein/Faerie Glen-tak beoog om watertenks op sit. Vul asseblief die volgende inligting in om jou wateronderbreking te rapporteer: