Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Ervaar jy tans probleme met lugbesoedeling en onaangename reuke in jou gemeenskap?
Ons staan saam met jou en is hier om jou te ondersteun. Ons het ’n petisie geïnisieer om jou stem en jou klagtes met die munisipaliteit te deel, sodat die probleem doeltreffend ondersoek kan word.
"*" indicates required fields
16/10/2023
Lugbesoedeling en onaangename reuke in jou gemeenskap
Ervaar jy tans probleme met lugbesoedeling en onaangename reuke in jou gemeenskap? Ons staan saam met jou en is hier om jou te ondersteun. Ons het ’n petisie geïnisieer om jou stem en jou klagtes met die munisipaliteit te deel, sodat die probleem doeltreffend ondersoek kan word.




