Radikale groepe terroriseer Hermanus – AfriForum-buurtwag op bystand
Die Wes-Kaapse kusdorp Hermanus word die afgelope paar maande deur protesoptrede geteister. Optogte is aanvanklik ontketen deur ontevrede erfbewoners van…
Die Wes-Kaapse kusdorp Hermanus word die afgelope paar maande deur protesoptrede geteister. Optogte is aanvanklik ontketen deur ontevrede erfbewoners van…
Verskeie AfriForum-takke het saam op 8 Junie 2018 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon oor deelname aan die hersieningsproses van die takke se…
Adv. Gerrie Nel, hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 7 Junie 2018 op uitnodiging van dié organisasie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag, 5 Junie 2018 ’n tak in Malmesbury gestig. Dié tak sal die gemeenskappe in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag, 26 Maart 2018 ’n nuwe tak in Worcester gestig.
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor Wes-Kaapse polisielede se bevoegdheid in die hantering van vuurwapens. Dít volg ná mediaberigte dat…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op Dinsdag, 27 Maart 2018 op uitnodiging van dié organisasie se…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 8 Maart met bestuurslede van sowel Telkom as die diensverskaffer Openserve – wat verantwoordelik is vir…
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het Hoërskool Overvaal in Vereeniging op 21 Februarie gehelp om water wat hulle ingesamel het vir die Wes-Kaapse…
Die droogte wat die hele land in ’n wurggreep het, het die burgerregte-organisasie AfriForum genoop om met ’n waterplan vorendag…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide