AfriForum-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte van Marble Hall, het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie is suksesvol…
Die AfriForum-buurtwagte van Marble Hall, het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie is suksesvol…
AfriForum het aan die begin van Maart vanjaar ’n buurtwag in Lydenburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte…
AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 160 buurtwaglede, lede van…
Die AfriForum-tak in Warmbad het op 9 Maart 2017 sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif…
AfriForum het in samewerking met Orania Veiligheid, op 9 Maart 2017, met die onderskeie polisiestasies asook die landbouprodusente in die…
Die AfriForum-tak in Randfontein het op 9 Maart 2017 hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Randfontein bevestig.
AfriForum is van mening dat die polisieminister Nkosinathi Nhleko die publiek met die bekendmaking van die nuutste misdaadstatistiek vandag mislei…
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het onlangs in twee afsonderlike gevalle gehelp om ’n gesteelde vragmotor op te spoor en drie…
Die AfriForum-tak in Nigel het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het…
AfriForum is genooi om maandeliks die KwaZulu-Natalse landelike veiligheidskomiteevergaderings by te woon. Dit volg ná die samewerkingsooreenkoms wat met die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide