AfriForum se Tzaneen-buurtwag ontvang patrollie-opleiding
Lede van AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op 8 Julie 2017 patrollie-opleiding ontvang. Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en…
Lede van AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op 8 Julie 2017 patrollie-opleiding ontvang. Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en…
Die plaaslike AfriForum-buurtwag en die Moot-Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Moot-area van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit het op 3 Julie 2017 ’n samewerkingsooreenkoms…
Sowat 40 lede van onderskeidelik AfriForum se Wes-Moot-buurtwag en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die afgelope naweek aan ’n massapatrollie…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het gister patrollie-opleiding ontvang. Dit is een van talle opleidingsessies wat vir die buurtwag beplan is…
AfriForum se Hemel en Aarde-plaaswag in Hermanus is gerat om misdaad te bekamp en die gemeenskap te beveilig nadat…
Die AfriForum-tak in Jeffreysbaai het ’n subkontrakteur op eie onkoste aangestel om die Oos-Kaapse departement van openbare werke in…
AfriForum se nuutgestigte buurtwag in Gansbaai is nou volledig toegerus om die gemeenskap te beveilig nadat die buurtwag nuwe toerusting,…
AfriForum se pasgestigte Voëlklip-buurtwag is nou volledig toegerus om die gemeenskap te help beveilig nadat hulle nuwe toerusting waaronder…
AfriForum-buurtwagte en ander veiligheidstrukture het gisteraand gehelp om woonbuurte tydens ’n protesoptrede in Bloemfontein te beveilig. Die onderskeie strukture het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n buurtwag in Coligny op die been gebring om misdaad in dié dorp te bekamp.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide