AfriForum skep informasie-stelsels in gemeenskappe om pro-aktief teen misdaad op te tree
Dit help nie om net reaktief in misdaadsituasies op te tree nie. Een of ander tyd moet mens na ’n…
Dit help nie om net reaktief in misdaadsituasies op te tree nie. Een of ander tyd moet mens na ’n…
Die AfriForum-tak in Springs het op 13 September 2017 ’n plaaswag in die Endicott-gebied buite dié dorp gestig. Die plaaswag is gestig…
Die AfriForum-buurtwag in Schweizer-Reneke het verlede naweek in samewerking met NK Sekuriteit ’n verkragter in die dorp vasgetrek.
AfriForum se Witrivier-buurtwag het tesame met Full Circle Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) die tuine voor die Witrivier-polisiestasie opgeruim.
AfriForum se Witrivier-buurtwag het mediese bystand verleen aan ’n boer wat Maandagaand op sy plaas aangeval is. Gavin Wingrave (51)…
Luidens inligting wat deur Fikile Mbalula, polisieminister, aan die burgerregtewaghond AfriForum verskaf is, dui ondersoeke daarop dat verlore en gesteelde…
AfriForum as burgerregte-waghond is nou betrokke by die stryd teen gewelddadige plaasaanvalle en –moorde in Suid-Afrika. Dit wil voorkom of…
AfriForum en die KwaZulu-Natalse departement van gemeenskapsveiligheid span nou saam in die stryd teen misdaad in dié provinsie.
AfriForum se Kuruman-buurtwag het verlede week ’n verdagte help vastrek danksy sy beheerkamer.
Die AfriForum-tak in Heidelberg het verlede week ’n skietdag gehou en ook selfverdedigingsopleiding aangebied. Daar was ongeveer 21 deelnemers wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide