AfriForum-buurtwagte in Kalahari-distrik neem aan nasionale massapatrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in Upington, Kathu en Kuruman, het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en die…
Die AfriForum-buurtwagte in Upington, Kathu en Kuruman, het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en die…
AfriForum Jeug het op 30 Junie 2018 ’n pot-en-pons-kompetisie by Sakkie se Arkie in Upington aangebied ten einde die behoud van hierdie…
Die AfriForum-tak in Upington het verlede maand dié dorp se drink- en rioolwater getoets as deel van die organisasie se…
’n Suksesvolle voetpatrollie deur die bosse aan die agterkant van die Goliath Landgoed in Kraaifontein het 16 sakke marijuana opgelewer….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 24 Mei 2018 kommentaar by die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit ingedien rakende die beplande watertariefverhoging wat tydens…
AfriForum se Upington-tak het as deel van hul samewerking met die Upington Concerned Citizens-groep ingespring om die huisie oorkant…
Lede van AfriForum se Upington-, Kuruman- en Kathu-buurtwag het die afgelope naweek opleiding ontvang rakende die wetlike aspekte van burgerlike…
AfriForum se Upington-tak het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no….
AfriForum Jeug het op 15 Februarie vanjaar selfverdedigingsklasse vir 15 jongmense in Upington aangebied met die doel om ook ’n jeugtak op…
AfriForum se Upington-buurtwag het die afgelope naweek ’n verdagte wat in ’n erf opgemerk is, vasgetrek.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide