Tshwane-elektrisiteitverhogings: AfriForum vat Tshwane-metro hof toe.
SUKSES: Jou kragtarief is onwettig verhoog! AfriForum vat Tshwane-metro hof toe. Hoewel AfriForum die Tshwane-metro se beoogde implementering van ’n…
SUKSES: Jou kragtarief is onwettig verhoog! AfriForum vat Tshwane-metro hof toe. Hoewel AfriForum die Tshwane-metro se beoogde implementering van ’n…
Gautengse hoërskole troon vanjaar kop en skouers bo ander in die land uit nadat dié provinsie ’n matriekslaagsyfer van 87,9%…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi van stapel gestuur. Hierdie vullisterrein het in…
AfriForum se Hennopsrivier-buurtwagte het op 8 Februarie 2018 tydens ’n sigbaarheidsoperasie op ’n aantal marijuanaplante afgekom wat in ’n veld geplant is….
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Meyerspark-, Moot-, Moreletapark-, Pretoria-Wes-, Rayton-en-Cullinan- en Wes-Moot-buurtwagte het in samewerking met ander veiligheidsinstansies, die Tshwane Metropolisie,…
AfriForum se takke in die Tshwane Metro het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan al die polisiestasies in dié…
AfriForum het gedurende Oktober vanjaar verskeie vullisterreine in die Tshwane Metro geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek…
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk ontvang…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide