AfriForum vra Trump om nie Suid-Afrika vir ANC se sondes te straf nie
AfriForum gaan ’n amptelike skrywe aan die Amerikaanse regering rig om te vra om nie Suid-Afrika se inwoners vir die…
AfriForum gaan ’n amptelike skrywe aan die Amerikaanse regering rig om te vra om nie Suid-Afrika se inwoners vir die…
AfriForum is sterk gekant teen Parks Tau, minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, se voorgestelde rasgedrewe fonds, wat eksklusief swart…
Indien pres. Cyril Ramaphosa die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela-wet) Vrydag (13 September) onderteken gaan dit Afrikaanssprekendes in die algemeen…
Die Afrikanerstigting, ’n inisiatief van die Solidariteit Beweging, is vandag in Centurion bekendgestel en is daarop gemik om steun vir…
Verskeie politieke partye en ander belanghebbendes het Solidariteit se Krisisberaad oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) bygewoon en was dit eens…
Die bekragting van die wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is vandeesweek uit alle oorde gekritiseer en talle organisasies, politieke partye…
’n Nuwe boek is vandag tydens ’n paneelgesprek in die AfriForum Teater bekendgestel wat die besonderse vriendskap tussen Afrikaners en…
Die laaste openbare raadplegingsessie in Gauteng, waartydens die publiek hul insette kon lewer oor die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette…
November is ’n dol maand met baie wat afgehandel moet word voor Desember, asook nog meer wat beplan moet word…
Personeel van AfriForum en Solidariteit het gister self moue opgerol om die gebied rondom dié organisasies se hoofkantore in Pretoria…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide