AfriForum maak begraafplaas in Naboomspruit skoon
AfriForum se Naboomspruit-tak het verlede week die begraafplaas in Naboomspruit opgeknap en weer toeganklik gemaak vir mense om hul geliefdes…
AfriForum se Naboomspruit-tak het verlede week die begraafplaas in Naboomspruit opgeknap en weer toeganklik gemaak vir mense om hul geliefdes…
AfriForum se Springs-tak het op 24 Februarie 2018 die gebied oorkant die Mc Donald’s op die hoek van 9de Laan en Spring…
AfriForum se Naboomspruit-tak het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand op 6 en 7 Desember 2017 die dorp skoongemaak terwyl munisipale werkers…
Die AfriForum-tak in Kuruman het gedurende Oktober die begraafplaas in Seodin skoongemaak. Hierdie begraafplaas was al vir ’n geruime tyd…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 14 Oktober 2017 ’n skoonmaakaksie as deel van die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 7 Oktober 2017 in samewerking met die Garslink-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), polisiereserviste, verskeie privaat sekuriteitsmaatskappye (insluitend Chubb, Bull Security,…
AfriForum se jeug-afdeling in Kuruman het die afgelope naweek met ’n skoonmaakaksie begin ten einde onwettige pamflette van stopstrate en…
Die AfriForum-tak in Standerton het onlangs gehelp om vullis na afloop van ’n gemeenskapsbetoging te verwyder. Dié aksie is in…
AfriForum se Phalaborwa-tak het hierdie maand verskeie kere die dorp skoongemaak, die tuintjie by die ingang van die dorp opgeknap…
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 14 Augustus 2017 ’n finale aanmaning aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gestuur oor die haglike toestand…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide