AfriForum en gemeenskap van Schweizer-Reneke maak dorp skoon
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke en gemeenskapslede het verlede week dele van die dorp waar vullis onwettig gestort word, skoongemaak. Die…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke en gemeenskapslede het verlede week dele van die dorp waar vullis onwettig gestort word, skoongemaak. Die…
AfriForum se Zambesi-tak het die afgelope naweek die Chapel of God’s Grace kerk in Dr. Swanepoelweg skoongemaak en tuinvullis van dié…
AfriForum het op 11 Augustus 2018 die park op die hoek van Piering- en Chroomstraat in Elarduspark, Pretoria skoongemaak.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 27 Julie 2018 ’n skoonmaakaksie in Kloofsig, Centurion gehou waartydens ’n voetgangerspad skoongemaak is. Dié pad…
AfriForum het op 6 Julie 2018 die vleiland in die Moreleta Kloof Natuurreservaat skoongemaak omdat vullis wat deur die spruit afgevoer is…
Lede en personeel van die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Junie 2018 in samewerking met Pretoria FM en ander rolspelers die gebied rondom…
AfriForum se Pretoria-Wes-tak het op 18 Junie 2018 in samewerking met die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit en die gemeenskapspolisiëringsforum (van sektor 2 van…
Lede en personeel van die burgerregtewaghond AfriForum het op Vrydag 15 Junie 2018 in samewerking met Pretoria FM en ander…
AfriForum se Phalaborwa-tak is hard aan die werk in dié dorp se gemeenskap: Die tak het die afgelope naweek inwoners…
AfriForum-lede in Christiana het die afgelope maand die veiligheid van die dorp verbeter deur gebiede skoon te maak waar die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide