AfriForum in Mpumalanga-Oos ook deel van massa-aksie teen misdaad
AfriForum se buurtwagte in Witrivier, Machadodorp, Barberton en Lydenburg, asook die Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit het in samewerking met ander…
AfriForum se buurtwagte in Witrivier, Machadodorp, Barberton en Lydenburg, asook die Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit het in samewerking met ander…
Die burgerregte-waghond AfriForum het korrupsie tussen die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit en die ANC-raadslid Neil Diamond ontbloot. Dit volg ná ’n…
AfriForum het die aanstelling van lt.genl. Joel Mothiba as die nuwe waarnemende nasionale polisiekommissaris as verblydend beskryf.
Deur Natasha Venter AfriForum was vandag weer in die Pretoriase hooggeregshof na aanleiding van hul PAIA-aansoek in terme van die…
AfriForum het vandag ’n hofbevel teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekom ten einde die vuurwapensyfers wat die burgerregte-organisasie in ’n…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet AfriForum se regskostes betaal nadat hulle onvoorbereid by die Noord-Gautengse hoë hof opgedaag het, waar…
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het op Maandag, 15 Mei, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens, die Heritage Protection Group, plaaslike…
Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, hoewes én in stedelike gebiede sedert die begin van die jaar, het…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in samewerking met die AfriForum-buurtwag in Witrivier ’n beplande grondgrypveldtog gestuit deur betogende EFF-ondersteuners te…
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Bellville gaan voortaan saam die geveg teen misdaad voortsit.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide