AfriForum se Nylstroom-buurtwag hou veiligheidsaksies saam SAPD
Die AfriForum-buurtwag in Nylstroom het in samewerking met die SAPD die afgelope naweek twee veiligheidsaksies in dié dorp gehou. ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Nylstroom het in samewerking met die SAPD die afgelope naweek twee veiligheidsaksies in dié dorp gehou. ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Bultfontein het op 29 September gehelp om ’n verdagte aan te keer wat by ’n rooftog by die…
Vrywilligers van AfriForum se Piet Retief-buurtwag het die aand van 14 September 2018 nog ’n suksesvolle sigbaarheidsaksie behartig. Die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens…
AfriForum se Alberton-tak het op 20 September nuwe veiligheidstoerusting ontvang, wat tien koeëlvastebaadjies, glimbaadjies en flitsligte insluit. Dit volg nadat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die Trawal-plaaswag en Lutzville-buurtwag in die Matzikama-streek gestig.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 September 2018 ’n AfriForum-buurtwag in Margate gestig nadat die gemeenskap vir ’n geruime tyd…
Fanie Naude, voorsitter van AfriForum se Roodepoort-tak, het op 13 September om 20:30 ’n oproep oor ’n vermeende grondbetreder ontvang, waarna…
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 17 September die SAPD bygestaan om ’n vermeende inbreker vas te trek.
Die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit het onlangs die rioolaanleg in Naboomspruit begin herstel ná volgehoue druk deur die plaaslike AfriForum-tak….
Die betreders wat onlangs dr. Motodi Maserumule, ʼn uitvoerende direkteur van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) se grond in die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide