AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Rustenburg-tak doen opknappingswerk
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope naweek straatligte herstel en slaggate gevul, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Dié veldtog…
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope naweek straatligte herstel en slaggate gevul, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Dié veldtog…
Die AfriForum-buurtwagte in die Marico-distrik – waaronder Hartbeespoort, Mooinooi, Rustenburg, Koster, Coligny en Zeerust – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het ’n skrywe aan die Rustenburgse Plaaslike Munisipaliteit gerig in verband met die buslaankonstruksie in die…
AfriForum se takke in die Groot-Marico-distrik het gedurende 2017 verskeie projekte aangepak en suksesvol afgehandel. Dié takke bestaan uit Hartbeespoort,…
AfriForum se buurtwagte in Rustenburg en Coligny het op 2 Desember 2017 aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem, onder meer om…
AfriForum se takke in Hartbeespoort, Brits, Mooinooi, Rustenburg, Swartruggens, Koster, Lichtenburg en Coligny het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 19 Oktober 2017 ’n buurtwag in Rustenburg gestig om misdaad in dié dorp te help…
Die plaaslike AfriForum-tak in Rustenburg het die afgelope naweek fase twee van hul skoonmaakprojek by die plaaslike begraafplaas in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 11 Julie 2017 ’n nuwe tak in Rustenburg gestig.
AfriForum het water in 27 dorpe in Noordwes tydens Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing