AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag hou veiligheidsaksie
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op Donderdag 2 Mei 2019 ’n veiligheidsaksie saam met die polisie uitgevoer.
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op Donderdag 2 Mei 2019 ’n veiligheidsaksie saam met die polisie uitgevoer.
AfriForum se Richardsbaai-tak het op Saterdag 13 April 2019 gehelp om ’n verdagte te arresteer. Dié verdagte is gesoek in verband…
AfriForum se Kathu-buurtwag het op 28 Maart 2019 tesame met die polisie en JWC-sekuriteit ’n verdagte vasgetrek wat vermoedelik gesteelde goedere probeer…
Op 19 Februarie 2019 het die burgerregte-organisasie AfriForum se Groter Brandwag-plaaswag ’n hoësigbaarheidsaksie saam met die Da Gamaskop-polisiestasie gehou.
Hoe gemaak as ’n plofbare situasie by jou skool ontstaan? Rolspelers en belangegroepe by skole kan nou antwoorde en hulp…
As die vlak van aanvalle en moorde op boere moet voortgaan teen die huidige tempo, gaan Desembermaand in ’n bloedbad…
AfriForum se veiligheidspan het op 9 November 2018 teenkapingsopleiding in Soweto aan South Africa United Against Crime (SAUAC), ’n niewinsgewende organisasie wat…
Personeellede van die burgerregte-organisasie AfriForum is onlangs deur die skrywer AnnMaree Barry genooi om as gassprekers in Calitzdorp op te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor Wes-Kaapse polisielede se bevoegdheid in die hantering van vuurwapens. Dít volg ná mediaberigte dat…
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide