AfriForum-buurtwag in Vryburg verhoed moontlike plaasaanval
Die blitsige en doeltreffende optrede van die AfriForum-buurtwag se protospan in Vryburg het betreders op ’n plaas in dié gebied…
Die blitsige en doeltreffende optrede van die AfriForum-buurtwag se protospan in Vryburg het betreders op ’n plaas in dié gebied…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan vandag twee staatshospitale by dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, verkla weens die onprofessionele en nalatige…
Drie verdagtes is gisteroggend omstreeks 01:50 gearresteer ná ’n plaasaanval in die Overberg-distrik. In dié aanval is ’n boer en…
AfriForum se takke in die Wes-Kaap het tussen 21 en 30 November 2017 by polisiestasies in Oudtshoorn, George, Mosselbaai, Albertinia,…
AfriForum se takke in Potchefstroom, Wolmaransstad en Ventersdorp het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié dorpe oorhandig…
AfriForum het verneem dat Petrus Dambiso Moyo die afgelope 24 uur uit die Ellisras-polisiestasie se aanhoudingselle ontsnap het. Moyo is…
Dit het onder AfriForum se aandag gekom dat daar in Limpopo, die Vrystaat en KwaZulu-Natal onregmatig op gemeenskapslede se aanmelding…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het mediese bystand verleen aan ’n boer wat Maandagaand op sy plaas aangeval is. Gavin Wingrave (51)…
Die AfriForum-buurtwag in Machadodorp het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Waterval-Boven op Vrydag, 23 Junie 2017 ’n verdagte…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op Supra Mahumapelo, premier van die Noordwes, om by die vlaag van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide