Nuuskommentaar: Onteieningswet ongrondwetlik, maar Ramaphosa gooi steeds wal
Die ANC-regering het al op verskeie wyses probeer om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Pres. Cyril Ramaphosa het uiteindelik…
Die ANC-regering het al op verskeie wyses probeer om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Pres. Cyril Ramaphosa het uiteindelik…
Klankgreep: Ernst van Zyl (Afrikaans) Klankgreep: Ernst van Zyl (Engels) AfriForum se jongste dokumentêr, Is Trump right about South Africa?,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan ’n amptelike skrywe aan die Amerikaanse regering rig en versoek dat strafmaatreëls wat president Donald Trump…
AfriForum het vandag ’n driepuntplan aangekondig om die Onteieningswet te beveg. Dié burgerregteorganisasie het ernstige bekommernisse oor dié wet, wat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy driepuntplan vir die bevegting van die omstrede Onteieningswet tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekendgestel….
Ná ’n vyf jaar lange proses van openbare raadpleging, debatte en dreigemente oor hofsake, het pres. Cyril Ramaphosa gister (23…
AfriForum het die afgelope week tot verskeie sake toegetree en heelwat skoonmaakprojekte aangepak om verval te stuit. AfriForum het Eskom…
’n Wetsontwerp wat daarop gemik is om ’n Nasionale Waterhulpbron Infrastruktuur Agentskap (NWHIA) op die been te bring om waterinfrastruktuur…
Openbare skole moet altyd gereed wees om hulself teen die aanslae uit verskeie oorde van die regering te verdedig. As…
AfriForum het vandeesweek ’n omvattende veldtog teen die Onteieningswetsontwerp wat privaat eiendomsreg bedreig van stapel gestuur. Hierdie veldtog gaan op…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide