AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Vaalharts-tak maak Hartswater skoon
Die AfriForum-tak in Vaalharts het onlangs vullis in Hartswater opgetel en verwyder, aangesien rommel twee weke ná protesaksies op dié…
Die AfriForum-tak in Vaalharts het onlangs vullis in Hartswater opgetel en verwyder, aangesien rommel twee weke ná protesaksies op dié…
Lede van AfriForum se Senekal-tak het op Saterdag, 27 Oktober 2018 die nuwe brandweertoerusting wat die tak onlangs ontvang het aan die…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope week ’n projek van stapel gestuur wat die skoonmaak en opknapping van die…
AfriForum se Bethal-tak het met behulp van Bethal-inwoners se bydraes weer slaggate op dié dorp gevul en ander opknappingsprojekte voltooi….
AfriForum se Phalaborwa-tak het ’n kontrakteur aangestel wat reeds vir die afgelope vyf maande twee keer per week skoonmaak en…
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs ’n gedeelte van die veld by die brug in Duikweg skoongemaak. Vullis is onwettig…
AfriForum se Kathu-tak het die afgelope naweek straatname in Onderwyserpark begin verf. Gemerkte straatname maak dit vir die buurtwag makliker…
AfriForum se Kempton Park-tak het op 29 Mei 2018 ’n langtermynherwinningsprojek in samewerking met Mould, Empower, Serve (MES) – ’n organisasie sonder…
AfriForum se Delareyville-tak het onlangs die area langs die N14 oorkant die township skoongemaak waar vullis onwettig gestort word. Die…
Die AfriForum-tak in Waterkloof het as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog die afgelope naweek ’n gebied wat in ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide