Slotbetoë in Duduzane Zuma-vervolgingsaak tot 20 Junie uitgestel
Duduzane Zuma se regspan het vandag twee getuies geroep in die saak van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur…
Duduzane Zuma se regspan het vandag twee getuies geroep in die saak van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur…
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag in die Randburgse landdroshof getuig dat hy onskuldig is aan die…
AfriForum verwelkom die feit dat Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, vandag moes getuig in die vervolgingsaak vir…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag in die Randburgse landdroshof verskyn in die informele geregtelike ondersoek…
Getuienis in ’n saak kan net geïgnoreer word as die gehalte daarvan só swak is dat dit nie gebruik kan…
Die regspan van Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag ’n aansoek om ontslag by die Randburgse landdroshof…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom Shaun Abrahams, die nasionale direkteur van openbare vervolging, se aankondiging dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Jacob…
Deur Alet Rademeyer Die net span al nouer rondom adv. Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV). Die burgerregte-organisasie…
AfriForum het vandag aangekondig dat daar met regstappe begin is om adv. Nomgcobo Jiba, voormalige waarnemende direkteur en tans…
“Niemand is bo die wet verhewe nie, selfs al is jou van Zuma.” Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide