AfriForum-buurtwag in Sasolburg neem aan nasionale patrollie deel
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg, wat Sasolburg en Vaalpark insluit, het op 17 Mei 2019 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem.
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg, wat Sasolburg en Vaalpark insluit, het op 17 Mei 2019 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem.
AfriForum se noordstreek-buurtwagte (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 17 Mei 2019 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Malmesbury-tak vorm, het op 8 en 9 Maart in samewerking met die…
AfriForum se buurtwagte in Kraaifontein, Brackenfell en Bellville het in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, Landry Securitas, Capital Security Services,…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Laeveld het op Vrydag 8 Maart 2019 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
AfriForum se Kathu-tak het op 8 Maart 2019 ’n aandmark by die Kalahari Country Club (KCC)-terrein gehou, terwyl dié tak ook aan…
AfriForum se buurtwagte in die Kalahari-distrik het op 8 Maart 2019 van 18:00 tot 06:00 aan dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie deelgeneem….
AfriForum se Worcester-buurtwag het Velddrif en omliggende areas op 8 en 9 Maart 2019 veilig gehou as deel van die…
Die Rustenburg-, Coligny-, Koster- (Millvale-) en Mooinooi-buurtwag het op 8 en 9 Maart in samewerking met die SAPD en…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek het op 8 en 9 Maart in samewerking met die SAPD en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide