Vyf vas oor dwelms danksy hulp van AfriForum se Wes-Moot-buurtwag
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het Saterdagaand (25 November 2017) in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies in die Hercules-gebied vyf…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het Saterdagaand (25 November 2017) in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies in die Hercules-gebied vyf…
AfriForum se takke in Kalahari het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié streek oorhandig om die fokus…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD ’n massapatrollie op Vrydagaand, 3 November…
AfriForum se Warmbad- en RTL-buurtwagte het op Dinsdagaand, 14 November 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het in samewerking met die Hercules-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) ’n verdagte op 9 November 2017 vir gewapende roof in…
AfriForum se Hennopsrivier-buurtwag het op 7 November 2017 ’n misdadiger met die gebruik van hul nuwe veiligheidstoerusting vasgetrek.
AfriForum se Witbank-buurtwag het verlede week in samewerking met lede van die South African Community Crime Watch (SACCW) ’n…
Die burgerregtewaghond AfriForum is van mening dat daar tans geen beheer oor misdaad in Suid-Afrika is nie en dat landsburgers…
AfriForum se Ellisras-buurtwag het Donderdag 19 Oktober 2017 ’n samewerkingsooreenkoms aan alle veiligheidsinstansies in die gebied gestuur om veiligheid in…
As burgerregte-organisasie voer AfriForum die stryd teen plaasmoorde en -aanvalle op verskeie vlakke. Benewens die druk wat op die regering…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide