AfriForum eer dr. Duncan Prinsloo se nagedagtenis vir sy stryd teen en bewusmaking van plaasmoorde
Dr. Duncan Prinsloo (75), bekende veearts en boer van Vaalbank buite Bronkhorstspruit wat in 2008 ’n wrede plaasaanval oorleef het,…
Dr. Duncan Prinsloo (75), bekende veearts en boer van Vaalbank buite Bronkhorstspruit wat in 2008 ’n wrede plaasaanval oorleef het,…
Veiligheid was vandeesweek, soos opknappings- en skoonmaakprojekte, weer hoog op AfriForum se takke se prioriteitslys. AfriForum het die Grenswag Inisiatief…
AfriForum het een van sy bedrywigste weke in die howe gehad met die haatspraak-saak teen Julius Malema en die EFF…
Julius Malema, leier van die EFF, het in die laaste dag van sy getuienis in die haatspraak-saak teen hom en…
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, se verhoor op ’n aanklag van aanranding is uitgestel tot…
Deur Alet Rademeyer en Jhua-Nine Wyrley-Birch Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die…
Deur Alet Rademeyer Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, se verhoor van…
Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, se regspan het vandag in die landdroshof in Randburg…
Julius Malema, leier van die EFF, het vandag ná volgehoue druk deur AfriForum in die Oos-Londense streekhof verskyn vir die…
Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n saak in die hof…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide