Ons kinders verdien beter
Die sewejarige Imaan Solomons sterf verlede week in die spervuur van ’n bendeskietery in Ocean View in die Wes-Kaap. In…
Die sewejarige Imaan Solomons sterf verlede week in die spervuur van ’n bendeskietery in Ocean View in die Wes-Kaap. In…
Daar is tans meer as 8 000 kleuters wat danksy Solidariteit Helpende Hand se verskeie voedingsprojekte elke dag ’n…
AfriForum se Wilmien Potgieter-fonds het ’n welkome hupstoot gekry nadat ’n loodgieter van Johannesburg op 20 Julie aan die Champions…
AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het vandag hul nuwe junior-entrepreneurskompetisie, Besigheidsbytjies, by Laerskool Roodekrans bekendgestel. Met hierdie entrepreneurskompetisie wil AfriForum kinders…
AANDAG: WES-KAAP OUERS Registreer jou kind(ers) betyds vir die 2020-skooljaar. Registrasies sluit op 15 Maart 2019. Ouers kan aanlyn by…
Ongeveer 25 leerders en 10 volwassenes het op Saterdag 23 Februarie 2019 aan AfriForum Jeug se #JyIsKoel-roomyseetkompetisie in Vryburg deelgeneem. Elke deelnemer…
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het vroeër vandeesmaand tweerigtingradio’s aan verskeie skole in dié dorp oorhandig.
Kinderslagoffers van plaasmoorde ervaar dikwels ondenkbare vlakke van trauma en lyding. Omdat hulle dikwels klein is en nog nie oor…
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 21 Januarie 2019 in samewerking met Helpende Hand skooltassies en skryfbehoeftes by skole aan die Wes-Rand…
Die vakbond Solidariteit gaan vandeesweek nog hofstukke beteken waarin gevra word dat die onwettige skorsing van Elana Barkhuizen, ’n gr….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide