AfriForum911 bied bystand met arrestasie van voortvlugtende misdadiger in Kathu
Op 25 Oktober 2018 het die AfriForum911-afdeling van die burgerregte-organisasie AfriForum bystand gebied met die inhegtenisneming van ’n verdagte in Kathu deur…
Op 25 Oktober 2018 het die AfriForum911-afdeling van die burgerregte-organisasie AfriForum bystand gebied met die inhegtenisneming van ’n verdagte in Kathu deur…
Die AfriForum-tak in Kathu het vyf bome by die Laerskool Sishen geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek.
AfriForum se buurtwag in Kathu het ‘n nuwe beheerkamer oopgemaak wat by die KCC-terrein geleë is.
AfriForum se Kathu-buurtwag het danksy vinnige optrede gehelp om te verhoed dat ’n huis op 30 Augustus afbrand.
Die AfriForum-buurtwagte in Upington, Kathu en Kuruman, het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en die…
Die AfriForum-tak in Kathu het op Woensdag 16 Mei ’n reorganiseringsvergadering gehou.
Lede van AfriForum se Upington-, Kuruman- en Kathu-buurtwag het die afgelope naweek opleiding ontvang rakende die wetlike aspekte van burgerlike…
AfriForum se Postmasburg- en Kathu-takke het aansoeke ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wetno. 2…
Die AfriForum-buurtwagte in Kuruman, Kathu, Upington en Springbok het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Dié…
AfriForum se Kathu-tak het die 500-jaar herdenking van die Hervorming gevier deur onder meer bome by die Hugenote-park in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide