AfriForum se Overstand-tak staan borgskappe vir Jeugkamp toe
Die AfriForum-tak in Overstrand het twee graad 9-leerders van die Hoërskool Hermanus geborg om die burgerregte-organisasie se jeugkamp tydens die September-skoolvakansie…
Die AfriForum-tak in Overstrand het twee graad 9-leerders van die Hoërskool Hermanus geborg om die burgerregte-organisasie se jeugkamp tydens die September-skoolvakansie…
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het op 6 Oktober ’n veldtog geloods om bewusmaking van veiligheid onder die jeug in dié dorp…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 27 September in samewerking met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool die dorp se strate skoongemaak as…
Die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (Saqa) het verlede jaar bekend gemaak dat die koers waarteen Suid-Afrikaners tersiêre kwalifikasies verwerf die koers van…
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 8 September 2018 die parkeerarea van die plaaslike polisiestasie geverf. Dit kom nadat…
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 1 September 2018 begin om die veldgedeelte by die Mimosahof Ouetehuis skoon te…
Deur Ohann Fourie Op Saterdag 31 Maart 2018 spring ses “onervare rebelle” afkomstig uit die ou Noord-Transvaal in ’n bussie….
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om 2018 met roepingsgedrewendheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het…
Verteenwoordigers van AfriForum en AfriForum Jeug doen vandag voorleggings aan die tiende sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede…
Die Universiteit van Pretoria (UP) het gister aangekondig dat vanjaar se serrie-kompetisie gekanselleer is nadat ʼn storm Dinsdag op sosiale…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide