AfriForum skep hoop: verskaf ondersteuning tydens hofsaak ná plaasaanval
AfriForum se traumaondersteuningseenheid ondersteun Drieka Botha sedert Julie 2017. Haar man, Dries Botha, is oorlede tydens ’n plaasaanval op hul…
AfriForum se traumaondersteuningseenheid ondersteun Drieka Botha sedert Julie 2017. Haar man, Dries Botha, is oorlede tydens ’n plaasaanval op hul…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in samewerking met Manie Botha van School of Life en die sanger Brendan Peyper op 1 Februarie 2019…
Die waarskuwing wat die VSA, VK, Duitsland, Nederland en Switserland in ’n memorandum aan president Cyril Ramaphosa gerig het rakende…
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 21 Januarie 2019 in samewerking met Helpende Hand skooltassies en skryfbehoeftes by skole aan die Wes-Rand…
Die AfriForum-tak in Frankfort het 2019 afgeskop met die skoonmaak van dié dorp se begraafplaas. Lede van dié tak het…
Die laaste uitgawe van 2018 se Forum, AfriForum se ledetydskrif, is in die pos of reeds by van ons lede…
AfriForum Jeug se Maties-tak het in samewerking met dié jeugorganisasie se Wes-Kaapse dorpstrukture op 22 November 2018 ’n Kerspartytjie vir minderbevoorregte kleuters…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in samewerking met Oakdale Watch en as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief 50 bome geplant….
Die AfriForum-tak in Malmesbury het in samewerking met Big Tree Growers-groothandelkwekery 17 bome by The Lucky Lucy Foundation buite dié…
Die flukse jeug van AfriForum se Mosselbaai-tak het op 13 Oktober 2018 tien inheemse bome by die Laerskool Hartenbos geplant as deel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing