AfriForum se Secunda-tak skenk verf vir straatnaam- en brandkraanprojek
Die AfriForum-tak in Secunda het op 19 Januarie samesprekings met die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit begin voer oor die verf van…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 19 Januarie samesprekings met die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit begin voer oor die verf van…
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week ’n skoonmaakaksie by die Bethal-begraafplaas op die Morgenzon-pad geloods. Dít volg nadat die…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 20 Julie 2017 nagenoeg 400 liter water aan die Davieshof-ouetehuis op dié dorp verskaf.
Die AfriForum-tak in Secunda het op 10 Julie 2017 ’n aanmaning aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike…
Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit het gister ’n rioollekkasie in Secunda herstel ná volgehoue druk deur die plaaslike AfriForum-tak.
Die AfriForum-tak in Secunda het gedurende die afgelope langnaweek spoedhobbelwaarskuwingstekens, ’n toegeeteken asook stoptekens in verskeie areas van die dorp…
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week in samewerking met plaaslike besighede en gemeenskapslede ’n skoonmaakprojek in dié dorp geloods.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide