AfriForum gereed om Jiba privaat te vervolg
Volgens AfriForum bied vandag se uitspraak in die Hoogste Hof van Appèl wat die bevinding omkeer dat Nomgcobo Jiba en…
Volgens AfriForum bied vandag se uitspraak in die Hoogste Hof van Appèl wat die bevinding omkeer dat Nomgcobo Jiba en…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is steeds van plan om adv. Nomgcobo Jiba, ’n voormalige hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), privaat…
Duduzane Zuna, seun van oudpres. Jacob Zuma, wat vandag in die handelshof in Johannesburg op aanklagte van korrupsie verskyn het,…
Inwoners van Port Elizabeth in die Oos-Kaap is gisteraand breedvoerig ingelig oor wat hulle kan doen om korrupsie op plaaslikeregeringsvlak…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het aangekondig dat sowel sy teenkorrupsie-eenheid as sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, die saak…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat sowel sy teenkorrupsie-eenheid as sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, die…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op 19 April op uitnodiging van dié organisasie se Potchefstroom-tak die…
Kort nadat adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, en Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum vanoggend aangekondig…
Elke individu wat bewus is van korrupsie het ’n plig en verantwoordelikheid om dit aan te meld en aan die…
Die burgerregte organisasie AfriForum se knak korrupsie opleidings-veldtog het vandag in Gauteng afgeskop. Dit volg nadat AfriForum se teenkorrupsie-eenheid na…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide