Uitspraak in Duduzane Zuma-saak word op 12 Julie gelewer
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, sal op 12 Julie hoor of hy aan strafbare manslag en roekelose en…
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, sal op 12 Julie hoor of hy aan strafbare manslag en roekelose en…
Reshall Jimmy se geregtelike doodsondersoek het vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof voortgeduur. Ford se deskundige, die Amerikaanse ingenieur John Loud,…
Die saak tussen die Jimmy-familie en die Ford-motormaatskappy is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof hervat. Adv. Gerrie Nel, hoof van…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Thandi Modise, voorsitter van die nasionale raad van provinsies, gedagvaar om op 21 Junie 2019 in die Potchefstroomse…
Die spoed waarteen Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, op die noodlottige dag gery het toe sy Porsche 911…
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag in die Randburgse landdroshof getuig dat hy onskuldig is aan die…
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se hofsaak hervat môreoggend in die Randburgse landdroshof. Adv. Mike Hellens (SC) en…
Toe AfriForum se ondersoekspan gister uiteindelik kapt. Tebogo Mokolobate se verklaring oor die gebeure op Thandi Modise, voorsitter van die…
Bejani Chauke, raadgewer van pres. Cyril Ramaphosa, en kapt. Tebogo Mokolobate, het vandag hul opwagting by die Potchefstroomse landdroshof gemaak…
“Hierdie uitspraak stuur ’n boodskap aan die polisie en die NVG dat hulle nie kan nalaat om misdadigers te vervolg…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide