AfriForum se Bethlehem-tak pak begraafplaasprojek saam met Jeug aan
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 9 Februarie 2019 in samewerking met die jeugvleuel van dié tak die Hollandse begraafplaas skoongemaak. Hierdie…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 9 Februarie 2019 in samewerking met die jeugvleuel van dié tak die Hollandse begraafplaas skoongemaak. Hierdie…
Die AfriForum-tak in Frankfort het op 9 Februarie 2019 ’n selfdoenaksie van stapel gestuur en dié dorp se strate opgeruim en skoongevee,…
AfriForum het ná die loods van sy aksie om die grondeis in Centurion te stuit, reeds duisende navrae en mandate…
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs opleiding in die regsaspekte rondom patrolliewerk ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek het op 29 en 30 Januarie 2019 opleiding ten opsigte van die regsaspekte van…
Die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak het op 1 Februarie vanjaar begin om self die kragtoevoer na vier sektore in…
Op 26 Januarie 2019 het AfriForum se Lichtenburg-tak die jaar goed afgeskop met die voltooiing van hul verfprojek se eerste fase. Ná…
Gedurende 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle. Dit dui daarop dat hoewel die…
AfriForum se Benoni-tak het gedurende Januarie nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Die plaaslike tak het dié behoefte weens ’n toename in…
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 21 Januarie 2019 in samewerking met Helpende Hand skooltassies en skryfbehoeftes by skole aan die Wes-Rand…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide