AfriForum se Bethlehem-tak en -gemeenskap ontvang GOP-opleiding
AfriForum se Bethlehem-tak en -gemeenskap het op 27 April 2019 geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP)-opleiding ontvang. Die opleiding is deur dié tak versoek en…
AfriForum se Bethlehem-tak en -gemeenskap het op 27 April 2019 geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP)-opleiding ontvang. Die opleiding is deur dié tak versoek en…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag 29 April 2019 ’n tak en buurtwag in Roodeplaat gestig. Dít volg nadat lede van die…
Die AfriForum-tak in George en gemeenskapslede begin vandag moue oprol om dié Suid-Kaapse dorpie skoon te maak en reg te…
AfriForum se Standerton-tak het op Dinsdag 30 April 2019 ’n waterlek, waar skoon drinkwater in die stormwaterpype afgeloop het, in die Kosmospark-uitbreiding…
AfriForum se plaaslike strukture in die Laeveld is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Die jeugvleuel van…
Op 8 Maart 2019 het AfriForum se buurtwagte in Secunda, Standerton, Piet Retief, Delmas, Eloff en Argent in samewerking met sekuriteitsmaatskappye en…
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie gehou.
Die jeugvleuel van AfriForum se Nelspruit-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie geloods toe dié vleuel met die eerste van ’n…
AfriForum het op Donderdag 28 Februarie 2019 bome by die Wollies-diereprojek in Pretoria-Noord geplant. Die burgerregte-organisasie het ook kos en speelgoed vir…
Sowat ‘n duisend lede van die gemeenskap het gisteraand by Leriba Lodge in Centurion, Pretoria, vergader om aan AfriForum ’n formele…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide