Witrivier-buurtwag help opruim ná onluste
AfriForum se Witrivier-buurtwag het die dorp help opruim na stakende munisipale werkers die strate vol rommel gelaat het. Die werkers…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het die dorp help opruim na stakende munisipale werkers die strate vol rommel gelaat het. Die werkers…
Die AfriForum-tak in Delmas het die afgelope naweek ‘n selfdoenprojek in Sameulweg aangepak.
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die Silverton Polisiestasie, Brinant Security Services en lede van die…
AfriForum se Standerton-tak het op 26 Julie 2017 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens ’n…
Lede van AfriForum se Bronkhorstspruit-tak en -buurtwagte, asook plaaswagte in die omgewing het onlangs algemene veiligheidsopleiding ontvang.
AfriForum se Argent-plaaswag in die Delmas-omgewing het gedurende Junie en Julie 2017 gemeenskapsveiligheidsopleiding ontvang.
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 14 Julie 2017 ’n massapatrollie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en Full Circle Sekuriteit gehou.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n tak in Meyerton gestig. Dié takstigting volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het dat bepaalde…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Hartbeespoort het gister dié dorp skoongemaak omdat die toestand daarvan onaanvaarbaar is weens swak…
AfriForum se buurtwag in Secunda het die afgelope paar weke die gemeenskap bygestaan deur te help om verskeie probleme op…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide