AfriForum loods Rus in Vrede-veldtog in Middelburg
As deel van die burgerregte waghond AfriForum se Rus in Vrede-veldtog wat onlangs van stapel gestuur is, is ’n skoonmaakaksie…
As deel van die burgerregte waghond AfriForum se Rus in Vrede-veldtog wat onlangs van stapel gestuur is, is ’n skoonmaakaksie…
Die burgerregtewaghond AfriForum se Uitsig-buurtwag het Saterdag in samewerking met SA CAN op ’n wenk reageer en binne 45 minute…
Die AfriForum-tak in Kathu het padveiligheid rondom Laerskool Kathu opgeskerp. Die projek is in samewerking met lede van die gemeenskapspolisiëringsforum…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Belfast- en Witrivier-tak het op 15 Augustus 2017 die begraafplase in hierdie dorpe skoongemaak as deel van die…
Die AfriForum-tak in Witbank het ’n plaaslike kontrakteur aangestel wat die afgelope twee weke verskeie spoedhobbels in die dorp geverf…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 9 Augustus die tweede skoonmaakaksie vir die jaar in dié dorp uitgevoer.
AfriForum se veiligheidstrukture in Pongola en Paulpietersburg het in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies in Port Edward, Munster, Palm Beach,…
Agt van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Nagenoeg 170 buurtwaglede, asook…
Die burgerregtewaghond AfriForum se buurtwagte in Delmas, Witbank, Middelburg, Standerton, Secunda, Bethal en Leandra het in samewerking met met talle…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek meer as 5 200 mense regoor die land gemobiliseer tydens ’n nasionale gemeenskapspatrollie. Nagenoeg…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide