AfriForum se Springs-tak leer selfverdedigingstegnieke aan
Die AfriForum-tak in Springs het op 28 April selfverdedigingsopleiding vir nagenoeg 30 tak- en buurtwaglede in dié dorp aangebied.
Die AfriForum-tak in Springs het op 28 April selfverdedigingsopleiding vir nagenoeg 30 tak- en buurtwaglede in dié dorp aangebied.
Die AfriForum-tak in Koster het op 25 April ’n reorganisasievergadering gehou en die volgende lede tot sy bestuur verkies: Andreas Peens…
AfriForum se tak in Bethal het ’n suksesvolle slaggatprojek in dié dorp afgesluit. Met behulp van verskeie instansies en lede…
AfriForum se Springs-buurtwag het op 20 April 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens misdaadtoename…
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Donderdagaand, 19 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Matzikama-tak het op 16 April ’n nuwe bestuur verkies.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Bethal het in samewerking met Heritage Properties op Vrydag 13 April slaggate in Bethal gevul.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op Donderdag 12 April 2018 ’n nuwe bestuur verkies.
AfriForum se Knak Korrupsie-opleidingsveldtog is op 10 April in Nylstroom aangebied. Dít volg nadat die burgerregtewaghond se teenkorrupsie-eenheid ook na plaaslikeregeringsvlak…
Die Riversdal-buurtwag van die burgerregtewaghond AfriForum se Hessekwa-tak het die afgelope naweek aan Operasie Rooimus – ’n nasionale massapatrollie –…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide