AfriForum se Middelburg-tak herstel heliblad
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 September die heliblad by die plaaslike hospitaal begin herstel.
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 September die heliblad by die plaaslike hospitaal begin herstel.
AfriForum se Goukou-plaaswag, wat deel vorm van die burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 6 September 2018 opleiding ontvang oor regsaspekte…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Augustus ’n nuwe projek geloods wat daarop fokus om stukkende straatligte in Sasolburg en…
AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwagte in Klipeiland en Arborpad het 26 Augustus 2018 in samewerking met die Wilgerivier-brandvereeniging en GE Response ’n…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark se buurtwagspan het op Donderdag, 23 Augustus 2018 drie vermeende kabeldiewe betrap waar hulle besig was…
“As ons vooruit beplan, beter organiseer en aanpas dan kan ons meer doeltreffende veiligheidstrukture oprig en uitbou.” Só meen Ian…
Die AfriForum-tak in Waverley se jeugportefeulje het die afgelope Saterdag ’n gedeelte van die palissades by die kragsubstasie in Lawsonlaan…
AfriForum se Meyerspark-tak het op 18 Augustus 2018 die elektriese heining van SAVF Huis Silversig (’n tehuis vir bejaardes) herstel….
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het op 15 Augustus 2018 ’n brand in ’n elektriese verdeelkas in Vanderbijlpark SW5 geblus.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het adjudant-offisier Clive Cloete van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bedank en sterkte toegewens met sy herstel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide