AfriForum se Nuwerus-plaaswag ontvang veiligheidstoerusting
AfriForum se Nuwerus-plaaswag het op 13 September 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike Matzikama-tak dié behoefte weens ’n toename in…
AfriForum se Nuwerus-plaaswag het op 13 September 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike Matzikama-tak dié behoefte weens ’n toename in…
Die bestuur van AfriForum se Reitz-tak en gemeenskapslede het op 15 September byeengekom om vervalle stopstrate in dié dorp te verf….
Die AfriForum-tak in Westonaria het op 13 September sy Drom jou Rommel-projek geloods as antwoord op onlangse swak besluite deur die…
AfriForum se Bellville-buurtwag het op 8 September in samewerking met Oakdale Watch ʼn gesamentlike veiligheidspatrollie gehou om sigbaarheid te verhoog…
AfriForum se Bethal-tak het op Donderdag 6 September slaggate in Van der Stel- sowel as Hoëveldlaan gevul.
Om die aanbreek van die lente te vier het AfriForum in Vaalharts se jeug op Maandag 4 September die blombeddings…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag 10 September 2018 ‘n nuwe tak in die Vaalharts-besproeiingskema gestig.
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) is 13 bome ryker ná die AfriForum-tak in Ellisras dit as deel van dié burgerregte-organisasie se…
Die AfriForum-buurtwag in Nylstroom het in samewerking met die SAPD op 7 September ’n gesamentlike aksie in dié dorp uitgevoer. Tydens…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het 35 bome langs die R59 in Sasolburg as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide