AfriForum se Witrivier-buurtwag help om wegholbrande te beveg
AfriForum se buurtwag in Witrivier het saam met die Heidelvallei-plaaswag hulp verleen om wegholbrande te blus.
AfriForum se buurtwag in Witrivier het saam met die Heidelvallei-plaaswag hulp verleen om wegholbrande te blus.
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het verlede week in samewerking met die Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit ’n lekkasie van die hooftoevoerwaterpyp…
Die AfriForum-tak in Margate het tien bome by sowel die Laerskool as die Hoërskool Suid-Natal geplant as deel van dié…
AfriForum se Kuruman-buurtwag het op 16 September 2018 in samewerking met die Ga‑Segonyana Plaaslike Munisipaliteit en die streeksdiensteraad ’n…
Fanie Naude, voorsitter van AfriForum se Roodepoort-tak, het op 13 September om 20:30 ’n oproep oor ’n vermeende grondbetreder ontvang, waarna…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 15 September vanjaar die pad by die Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting opgeknap. Dit volg nadat verskeie…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 15 September die veiligheid tydens ’n fietsrydag wat by die Hoërskool Ellisras gehou is, behartig.
AfriForum se Meyerspark-tak het gedurende die naweek van 15 September die strepe geverf van Sholto Douglasstraat. Die tak het onlangs…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 30 Augustus 2018 deelgeneem aan ’n sigbaarheidsoperasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waartydens vyf arrestasies…
Reitz se Christenskool, Hoërskool en Laerskool is elk ‘n paar bome ryker na hul dorp se AfriForum-tak dit as deel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide