AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Hartbeespoort-tak lê sementpad aan
AfriForum se Hartbeespoort-tak het onlangs ‘n 120 m-lange sementpad in Ou Wapadlaan aangelê. Dié paadjie word deur voetgangers gebruik…
AfriForum se Hartbeespoort-tak het onlangs ‘n 120 m-lange sementpad in Ou Wapadlaan aangelê. Dié paadjie word deur voetgangers gebruik…
AfriForum se Keimoes-tak het onlangs vullisdromme geverf en in die dorp geplaas om die gemeenskap aan te moedig om nie…
AfriForum se Springs-tak het as deel van dié tak se kultuur-en-erfenisprojek die Voortrekkermonument op 27 Oktober 2018 besoek.
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs ’n gedeelte van die veld by die brug in Duikweg skoongemaak. Vullis is onwettig…
AfriForum se Kathu-tak het die afgelope naweek straatname in Onderwyserpark begin verf. Gemerkte straatname maak dit vir die buurtwag makliker…
AfriForum se Standerton-tak het ’n vuurvegter ontvang, wat deur Standerton se Midas en Agrinet geborg is. Dit is ’n baie…
Die AfriForum-buurtwagte in die noordelike voorstede van Kaapstad, wat Bellville, Brackenfell en Kraaifontein insluit, het op Vrydag 19 Oktober 2018…
AfriForum se Goukou-plaaswag het hulp tydens die verwoestende veldbrand by Vermaaklikheid verleen deur bakkies met grasbrandeenhede beskikbaar te stel om…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Oktober 2018 ’n nuwe bestuur vir die Germiston-tak verkies.
AfriForum se Springs-tak het op Vrydag 19 Oktober 2018 in samewerking met die SAPD, SAPPS-sekuriteit, CMS-sekuriteit, Prosafe Security, Marrogorra Protection,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide