AfriForum se Reitz-tak beveilig dorp se paaie
Die AfriForum-tak in Reitz het vanjaar ’n padtekenprojek geloods wat daarop fokus om padveiligheid te verbeter deur padtekens in dié…
Die AfriForum-tak in Reitz het vanjaar ’n padtekenprojek geloods wat daarop fokus om padveiligheid te verbeter deur padtekens in dié…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n tak in Richardsbaai gestig. Dit volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het om deel van…
AfriForum se Aliwal-Noord-tak verkies op 6 Februarie 2019 ’n nuwe bestuur tydens ’n vergadering wat om 18:00 by die Aliwal-Noord…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs sy eerste buurtwag in die Rondeberg-gebied gestig om misdaad te help takel. Dié nuwe buurtwag…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die jaar afgeskop met die loods van twee projekte wat op padveiligheid fokus. Die tak…
Die AfriForum-tak in Koster het padtekens in die dorp se hoofstraat geverf as deel van ’n nasionale inisiatief waar probleme…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 1 Desember ’n skoonmaakaksie in sekere dele van dié woonbuurt gehou. Dié gebied sluit Okavangoweg…
AfriForum se Bethal-tak het 2018 op ’n hoë noot met ’n reuseslaggatvullingsprojek in Bethal se sentrale sakekern afgesluit.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die Kleinrivier-plaaswag in die Matzikama-streek gestig. Dit bring die getal AfriForum-veiligheidstrukture in dié streek op…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op Saterdag 17 November 2018 ’n skoonmaakaksie as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog geloods. Die Helderbergkom-tak het,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide