Eskom-krisis: AfriForum gaan voort om verbruikers te beskerm
In die lig van die voortslepende krisis rondom Eskom, wat sedert die begin van die jaar dreig om verskeie munisipaliteite…
In die lig van die voortslepende krisis rondom Eskom, wat sedert die begin van die jaar dreig om verskeie munisipaliteite…
Die burgerregte-organisasie AfriForum maak vandag sy uitgebreide strategie bekend rakende die meer as R10,2 miljard se Eskom-skuld wat onskuldige Suid-Afrikaanse burgers…
Terwyl Eskom munisipaliteite met agterstallige rekeninge tot einde vandeesmaand tyd gegun het om hul skuld te vereffen, het AfriForum vandag…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dringende aksieplan van mnr. Neo Skalk, burgemeester van die Naledi Plaaslike Munisipaliteit, geëis nadat meer…
AfriForum waarsku Eskom en die regering dat die nagevolge van die Noord-Gautengse hoë hof se beslissing dat sekere munisipaliteite se…
AfriForum en AfriSake is teleurgesteld nadat regter Hans Fabricius vandag in die Pretoriase hooggeregshof in die guns van Eskom beslis…
AfriForum en AfriSake het vandag hulle teleurstelling uitgespreek nadat regter Fabricius in Eskom se guns beslis het wat die kragvoorsiener…
AfriForum en AfriSake nader môre die hooggeregshof in Pretoria vir ’n dringende interdik teen Eskom se planne om die kragtoevoer…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide