Ellisras se drinkwater geskik vir menslike gebruik
Ellisras se drinkwater is skoon verklaar nadat AfriForum ’n Suid-Afrikaanse Nasionale Akkrediteringstelsel (Sanas)-toets daarop laat doen het as deel van…
Ellisras se drinkwater is skoon verklaar nadat AfriForum ’n Suid-Afrikaanse Nasionale Akkrediteringstelsel (Sanas)-toets daarop laat doen het as deel van…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het in samewerking met Monster Security Services op Saterdag, 23 Februarie, twee persone aangekeer wat in…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het gisteroggend, 22 Februarie 2018 in samewerking met die SAPD, die gemeenskapspolisiëringsforum en ander veiligheidsmaatskappye ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte in Nylstroom, Ellisras, Tzaneen, Warmbad en Marble Hall het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in…
AfriForum se takke in Limpopo het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 13 November 2017 in samewerking met Ferroland se teenstropery-eenheid; Exxaro-myn se sekuriteit; die Suid-Afrikaanse…
AfriForum het die afgelope maand al die vullisterreine in die Limpopo-provinsie geoudit as deel van dié organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog…
AfriForum se Ellisras-buurtwag het Donderdag 19 Oktober 2017 ’n samewerkingsooreenkoms aan alle veiligheidsinstansies in die gebied gestuur om veiligheid in…
AfriForum se Ellisras-tak het Saterdag 14 Oktober 2017 patrollie gery om veiligheid in dié dorp te versterk en misdaad te…
Die AfriForum-takke in Limpopo het in September vanjaar 50 bome by verskeie skole en parke regoor die provinsie as…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide