AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Edenvale loods skoonmaakaksies
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog wat in Oktober 2018 afskop het dié organisasie se Edenvale-tak op 22 September die eerste van…
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog wat in Oktober 2018 afskop het dié organisasie se Edenvale-tak op 22 September die eerste van…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het gedurende Augustus op 25 insidente gereageer en aan die gemeenskap bystand gelewer. Hierdie voorvalle, in…
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Edenvale-tak op 23 Junie 2018 ‘n massa-skoonmaakaksie in die middestad gehou.
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink-…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Edenvale- en Kempton Park-buurtwag het op 24 Maart slagofferbystandopleiding ontvang. Dié opleiding is tydens ’n werkswinkel…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart sowel ’n tak as ’n buurtwag in Edenvale gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede…
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het op 13 Maart 2018 ’n werkswinkel in Kempton Park gehou oor deelname aan die hersieningsproses van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kempton Park- en Edenvale-buurtwag het op 15 Maart opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding het grootliks gefokus…
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op Saterdag, 24 Februarie 2018 ’n skietdag by die Rooikraal-skietbaan gehou, waartydens 14 deelnemers in…
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op 19 Februarie 2018 – in samewerking met Top Security, Mamba Special Ops, die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide