AfriForum se Oos-moot Buurtwag behaal sukses
AfriForum se Oos-moot Buurtwag het op Woensdagoggend 26 Junie 2019 drie bossiekappers teruggevind ná dit vermoedelik in die vroeë oggendure…
AfriForum se Oos-moot Buurtwag het op Woensdagoggend 26 Junie 2019 drie bossiekappers teruggevind ná dit vermoedelik in die vroeë oggendure…
AfriForum se Phalaborwa-buurtwag en die SAPD het oor die afgelope naweek vier arrestasies tydens twee afsonderlike insidente in die Phalaborwa-omgewing…
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op Saterdag 1 Junie 2019 in samewerking met die SAPD, Kilnerpark Sekuriteit en die Tshwane Blitspatrollie…
Gedurende April en Mei 2019 is verskeie gevalle van neut- en vrugtediefstal in die Witrivier-omgewing aangemeld. Lede van AfriForum se…
AfriForum se Gou-Kou-plaaswag en Riversdal-buurtwag het op 12 Mei 2019 in samewerking met die SAPD ’n groot sukses in die Hessekwa-gebied behaal…
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op 16 Februarie 2019 die SAPD bygestaan tydens ’n klopjag waar beslag gelê is op gesteelde goedere…
Die AfriForum 911 Noodknoppie, die noodgevaltoep wat ’n mens op jou selfoon kan aflaai, se gewildheid het met rasse skrede…
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het tydens Januariemaand 23 arrestasies uitgevoer in samewerking met die Hermanus SAPD. Die beweerde…
AfriForum se Zeerust-tak het op 29 Januarie 2019 in samewerking met plaaslike ondernemings ’n heining aan die Uitkoms-woonstelle in Zeerust geskenk. Alle…
Christiana-buurtwaglede het onlangs ’n inligtingsessie bygewoon waartydens toneelbewaring en forensiese aspekte bespreek is. Dié opleiding het reeds handig te pas…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide