AfriForum skerp veiligheidsmaatreëls in Pretoria op tydens kragonderbrekings
Groot gedeeltes van Pretoria is die afgelope ruk sonder krag gelaat nadat die Wapadrand-substasie afgebrand het. Dit het tot ’n…
Groot gedeeltes van Pretoria is die afgelope ruk sonder krag gelaat nadat die Wapadrand-substasie afgebrand het. Dit het tot ’n…
AfriForum het die afgelope naweek die inwerkingstelling van Projek Nehemia (’n strategie teen geweldsmisdaad) in die Oos-Rand van stapel gestuur….
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 6 April aan ’n nasionale massapatrollie wat deur die burgerregte-organisasie geïnisieer is, deelgeneem.
Die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek, wat insluit Gauteng, Limpopo en Mpumalanga, het op Vrydag, 6 April 2018 aan ’n nasionale…
AfriForum se buurtwagte in Limpopo het op Vrydagaand, 6 April aan ’n nasionale patrollie deelgeneem om sigbaarheid in die verskeie…
AfriForum het tans sowat 100 buurtwagte wat poog om pro-aktief teen misdaad op te tree ten einde gemeenskappe te help…
Plaasmoorde en plaasaanvalle is ’n tergende krisis en vraagstuk waarmee derduisende Suid-Afrikaners daagliks worstel. In plaas daarvan om net beskuldigings…
AfriForum se buurtwagte in Rustenburg en Coligny het op 2 Desember 2017 aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem, onder meer om…
Die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op Vrydag, 1 Desember 2017 saam met WGI Sekuriteit, die SAPD en die plaaslike…
AfriForum se tak in Vanderbijlpark het op 1 en 2 Desember vanjaar deelgeneem aan die burgerregte-organisasie se nasionale misdaadbekampingspatrollie waar…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide